Tuisblad Aansoekvorms
Aansoekvorms PDF Afdruk E-pos

Aansoekvorm vir 'n lening uit die

Willie Lubbe Teologiese Studiefonds

Stuur u aansoekvorm aan die Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien vir die aandag van die Kuratorium

Laai af in MS Word formaat (80 Kb)

Laai af in .pdf formaat (22 Kb)

  

Aansoeke vir beurse

Prestasiebeurse

Prestasiebeurse word op aanbeveling van die Fakulteitsraad toegeken. U kan nie daarvoor aansoek doen nie.

 

Behoeftebeursaansoeke

Rig 'n skrywe per faks of e-pos aan Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien waarin u 'n begroting voorlê, asook redes vir u aansoek. Meld u studentenommer indien u reeds ingeskryf is. Meld ook asseblief u kerkverband.