Doen Aansoek

About Gerrit Smit

This author has not yet filled in any details.
So far Gerrit Smit has created 14 blog entries.

Nuwe stilwordhoekie op kampus

Op 31 Julie 2018 is die nuwe "stilwordhoekie" op die kampus van die APA bekend gestel. Studente en personeel word uitgenooi om hiervan gebruik te maak. Baie dankie aan mevv. Adendorff en Swanepoel vir die

Afrikaanse Bybel met kantaantekeninge goed op dreef

Die Teologiese Fakulteit van die AP Akademie is tans betrokke by die internasionale vertaalprojek van die Gereformeerde Bijbel Stichting (Nederland) (lees vorige artikel hier). Die doel met die projek is die vertaling van die kommentaar wat

APA en ander Afrikaanse Privaat instellings gesels oor toekoms

Die AP Akademie, Aros en Akademia het in 2017 gesamentlik die Forum vir Afrikaanse Privaat Universiteite gestig. Die AP Akademie het weer Vrydag 9 Maart 2018 samesprekings gevoer met Aros en Akademia oor die toekoms

APA Gradeplegtigheid 2018

Die AP Akademie het op 7 Maart 2018 ons jaarlikse gradeplegtigheid gehad. Dit was 'n besondere aand met talle ouers, studente en graduandi wat luister aan die geleentheid verleen het. Mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder

Erasmus+ leerlingskap program (Thessalonika, Griekeland)

Erasmus+ leerlingskap program vir Klassieke studie Studente en Alumni van die APA wat Grieks 3 of Latyn 3 met lof geslaag het en belangstel om 'n MA of PhD in Klassieke Tale (Grieks of

Studentenuus

Studente organisasie en struktuur ontbreek glad nie by die APA nie, maar verleen steun aan ’n studentelewe van pret en doelgerigtheid in ’n veilige omgewing waar warmte en ’n gevoel van tuiswees die studentelewe

Nuusbrokkies voor die einde van 2017

Legitimasiegeleentheid 2018 Die legitimasie van die afgestudeerde teologiese studente van die AP Kerk vind plaas DV 28 Januarie 2018 om 18:00 by die AP Kerk Pretoria-Oos tydens die jaarlikse openingsgeleentheid van die APA.

APA betrokke by internasionale navorsingsprojek

Die Teologiese Fakulteit van die AP Akademie is betrokke by ‘n internasionale navorsingsprojek, in samewerking, en met befondsing van die Nederlandse Gereformeerde Bybelstigting (GBS), gesetel in Nederland. Die doel met die projek is die vertaling

Schola Scripta

http://www.apa.ac.za/schola-scripta/

‘n Wortelsaak in ons tradisie

’n Wortelsaak in ons tradisie deur: prof. Alwyn Swanepoel (Toespraak gelewer by Orania se Burgerraadsdinee, April 2016) Meneer die Seremoniemeester, Een van die wonderlike dinge van ’n aand soos vanaand is dat ons werklik rede

NGOS

Nagraadse gevorderde onderwyssertifikaat (NGOS) Hieronder is 'n uiteensetting van die vereistes vir die NGOS. Alternatiewelik kan jy die Prospektus 2018 vir die NGOS hier aflaai. Dit bevat meer inligting as

Sieners in plaas van kykers

Sieners in plaas van kykers                       deur: prof. Alwyn Swanepoel Selfstandigheid is belangrik, ook as dit by universiteite kom. Maar om selfstandig te wees in tersiêre vorming en opleiding gaan oor baie meer as net selfstandige

Sola Gratia

Sola Gratia deur: Charlotte Möller 'n Kerkdeur roep dit uit … In die aanloop tot die 500-jarige herdenking van die Reformasie mag gelowiges nie ore wegdraai om nie meer na die ou-ou eggo van die

Cammenga en Gritters by APA