Doen Aansoek

About v4cAdmin

This author has not yet filled in any details.
So far v4cAdmin has created 12 blog entries.

Alumni

Die Afrikaanse Protestantse Akademie... OU SPORE. NUWE WEË Oud-student ontvang PhD Barend Hefer, oud-APA student en tans Bybelkunde dosent aan die APA, het in Mei 2017 sy doktorsgraad aan die NWU

Biblioteek

Die FAH VAN STADEN BIBLIOTEEK is toegerus met boeke, vaktydskrifte en ander publikasies vir onder meer die volgende: Teologiese vakke, Sielkunde, Opvoedkunde, Afrikaans, Bybelkunde, Duits, Frans, Engels, Filosofie, Geskiedenis, Grieks, Hebreeus, Aramees, Latyn, Opvoedkunde, Sielkunde,

Boekbekendstelling: Fool’s Talk deur Os Guiness

deur: Prof. Gerrit Smit In sy boek, Fool’s Talk: Recovering the Art of Christian Persuasion wys Guinness op die kuns wat geïmpliseer word rondom kreatiewe oorredingsvermoë. Hy noem oorreding ‘n kuns, en nie ‘n wetenskap

Leer ken prof. dr. JAE (Koos) Adendorff

Prof. Koos Adendorff het op 27 Maart 1953 die eerste lewenslig gesien in Hoedspruit in die Laeveld. Nadat hy sy skoolloopbaan in Warmbad en Delmas voltooi het, verwerf hy die grade B.A. en B.D. asook

Meer oor prof. Gerrit Smit

Hy het matriek geskryf aan die Hoërskool Brandwag in Benoni. Daarna het hy die graad BA aan die Universiteit van Pretoria (UP) met lof verwerf met Grieks en Hebreeus as hoofvakke. Hy het ingeskryf

Die ontwikkeling van die Graad B.Th tot en met 2013

Salmon Dannhauser Nel is op 4 Februarie 1961 op Utrecht in die destydse Natal gebore. As jongste kind van ‘n gesin van vyf kinders, het hy aan die Hoërskool Utrecht gematrikuleer waarna hy by die

Prof dr. Joseph A. Pipa Ontvang by die APA

Die AP Akademie en internasionale akademiese kontak Op 18 Maart 2013 het die Akademie Prof dr. Joseph A. Pipa, die President van die Greenville Presbyterian Theological Seminary in South Carolina, Amerika ontvang. Hy het die

‘n Doelbewuste kursus by die AP Akademie

Hoe het die wêreld ontstaan? Wat is kennis en hoe weet ‘n mens dat jy met kennis en waarheid te doen het? Wie en wat is die mens regtig? Hoekom is ek hier op aarde?

Leer ken Prof. dr Johan Bosman

Na verwerwing van die grade BA en BD aan die Universiteit van Pretoria studeer hy in Nederland aan die Theologische Universiteit, Kampen (Broederweg), van die GKN (Vrijgemaakt). Prof. Johan Bosman word in

Verkeerde brandstof laat die enjin stik

Die Suid-Afrikaanse landskap is op ongekende wyse aan die verander. En daarmee word nie net die fisiese landskap nie, maar ook die sosiale, teologiese, opvoedkundige en etiese landskap bedoel. Die fisiese erodering van die landskap