Doen Aansoek

Studentelewe

Nuus en gebeure

Leer ken prof. dr. JAE (Koos) Adendorff

Prof. Koos Adendorff het op 27 Maart 1953 die eerste lewenslig gesien in Hoedspruit in die Laeveld. Nadat hy sy skoolloopbaan in Warmbad en Delmas voltooi het, verwerf hy die grade B.A. en B.D. asook

Meer oor prof. Gerrit Smit

Hy het matriek geskryf aan die Hoërskool Brandwag in Benoni. Daarna het hy die graad BA aan die Universiteit van Pretoria (UP) met lof verwerf met Grieks en Hebreeus as hoofvakke. Hy het ingeskryf

Die ontwikkeling van die Graad B.Th tot en met 2013

Salmon Dannhauser Nel is op 4 Februarie 1961 op Utrecht in die destydse Natal gebore. As jongste kind van ‘n gesin van vyf kinders, het hy aan die Hoërskool Utrecht gematrikuleer waarna hy by die

Prof dr. Joseph A. Pipa Ontvang by die APA

Die AP Akademie en internasionale akademiese kontak Op 18 Maart 2013 het die Akademie Prof dr. Joseph A. Pipa, die President van die Greenville Presbyterian Theological Seminary in South Carolina, Amerika ontvang. Hy het die

‘n Doelbewuste kursus by die AP Akademie

Hoe het die wêreld ontstaan? Wat is kennis en hoe weet ‘n mens dat jy met kennis en waarheid te doen het? Wie en wat is die mens regtig? Hoekom is ek hier op aarde?

Leer ken Prof. dr Johan Bosman

Na verwerwing van die grade BA en BD aan die Universiteit van Pretoria studeer hy in Nederland aan die Theologische Universiteit, Kampen (Broederweg), van die GKN (Vrijgemaakt). Prof. Johan Bosman word in

Verkeerde brandstof laat die enjin stik

Die Suid-Afrikaanse landskap is op ongekende wyse aan die verander. En daarmee word nie net die fisiese landskap nie, maar ook die sosiale, teologiese, opvoedkundige en etiese landskap bedoel. Die fisiese erodering van die landskap

APA – Gradeplegtigheid

Op 9 Maart 2016 is Prof. dr. Alwyn Swanepoel en Prof. dr. Johan Schütte bevestig as nuwe voltydse teologiese dosente en het die AP Akademie sy jaarlikse gradeplegtigheid gehad. Kyk gerus na hierdie kort video en

The Temple and the Church’s Mission: A Biblical Theology of the Dwelling Place of God – Book by Dr Gregory Beale

Dr Gregory Beale - Westminster Theological Seminary Review: John M Kight - It will alter the way that you read your Bible and motivate you to worship! March 18, 2016 There are few books that