Kennisgewings gestuur via AP Kerk Wonderboom se “toep”.
(nuutste in rooi)


Feb. 18, 2018 13:52
Opdatering. AP Kerk Wonderboom. Weergawe 1.2 is nou beskikbaar in die Google Play Store.
Wat is nuut in weergawe 1.2? Verbetering aan algemene werksverrigting van toep; Aanpasbaarheid t.o.v. Android 4.0.4-4.4.4; Raamwerk vir Android 8.0 (Oreo) geskep. Opdatering van ikone. Nuwe afdeling geskep: Artikels.


Feb. 18, 2018 12:48
Kennisgewing. U word herinner dat daar vanaand om 18:00 Bybelstudie/biduur by die kerk is. Tema: Die plek en boodskap van die boek Rigters. 


Feb. 17, 2018 09:58
Erediens 18/02 om 09:00. Skriflesing: Mattheus 16:13-23. Die belydenis van Petrus.


Feb. 17, 2018 09:45
Kennisgewing. More is die laaste dag vir inskrywing van geregte en kry van kaartjies vir die Koskaskenades op 24/02. Finale getalle moet more reeds bepaal word.


Feb 14, 2018 20:37
Kennisgewing. AP Kerk Wonderboom “toep” weergawe 1.1 nou beskikbaar in die Google Play Store.
Wat is nuut? Sekuriteitsopgradering; enkele aanpassings aan sagteware; Nuwe afdelings: Antwoordbus; Pitkos; Data bygevoeg onder “Diens nodig?”; Data bygevoeg onder “Sinodebesluite”. Enkele skakels gewysig. Belangrik: Gebruikers wat weergawe 1.0, programweergawe 14 het, sal ‘n sekuriteitswysigingsboodskap moet aanvaar om die nuwe weergawe te kan aflaai.


Feb 11, 2018 15:29
Welkom by die Android “toep” van die AP Kerk Wonderboom. Dankie dat u dit afgelaai het. Gee ons asb. sterre in die Google Play Store.