Skip to content
  • 012 344 3960
  • info@apa.ac.za
Doen aansoek
AP Akademie

AP Akademie

Die Afrikaanse Protestantse Akademie MSW

  • TUISBLAD
  • Meer oor Ons
    • Ons Grondslag
    • Ons personeel
    • Bankbesonderhede
    • Blog
    • APA Toepassing
    • IT Inligting
    • Beleide en prosedures
    • Vriende van die APA
    • Alumni van die APA
  • Akademiese Inligting
    • Graadprogramme
    • Schola Scripta
    • Navorsing en artikels
    • Institusionele navorsing
    • Prospektus
    • Toerustingspuntkursusse
    • Tafelgesprekke (oudio)
  • Doen Aansoek
  • Huidige Studente
    • myAPA
    • APA Nuus
    • APA Kalender
    • APA Biblioteek
    • Betalings
    • Studente van die APA
  • Kontak Ons

Year: 2018

  • Home
  • 2018
  • Home
  • 2018
Posted on December 24, 2018December 24, 2018
  • Nuus

Geseënde Christusfees

Die AP Akademie wens al ons personeel, studente en geliefdes ‘n geseënde Christusfees toe. Mag u elkeen die vrede en die genade van ons Hemelse…

Deel die bladsy:
Posted on December 21, 2018December 24, 2018
  • Nuus

APA kry nuwe rektor

Die Raad van die APA het in September 2018 vir prof. Gerrit Smit (voorheen Dekaan van die Fakulteit Teologie) aangewys as die nuwe rektor van…

Deel die bladsy:
Posted on December 15, 2018December 15, 2018
  • Uncategorized

my.APA kry nuwe baadjie

  Studente en personeel van die APA sal aan die begin van 2019 ‘n splinternuwe baadjie vir die my.APA studente-portaal kan sien. Heelwat nuwe funksies…

Deel die bladsy:
Posted on September 17, 2018September 17, 2018
  • Geleentheid

Dr. Peter Leithart van die VSA besoek die APA

Deel die bladsy:
Posted on September 11, 2018September 11, 2018
  • Geleentheid

APA Opening en Teologiese dag 2019

Amptelike opening van Die Afrikaanse Protestantse Akademie 2019 Datum:  Sondag, 20 Januarie 2019 Tyd: 18:00 Openingsdiens Plek: AP Kerk Pretoria-Oos Glenwoodweg 48, Lynnwood Glen, PRETORIA…

Deel die bladsy:
Posted on October 9, 2018October 9, 2018
  • Nuus

Kom saam op die Israel en Egipte studietoer in 2019

STUDIETOER na Egipte & Israel 25 September – 7 Oktober 2019 Onder leiding van Prof. Johan Bosman. Bespreek vroegtydig. Beperkte aantal sitplekke. Kies hier vir…

Deel die bladsy:
Posted on August 22, 2018August 22, 2018
  • Geleentheid

APA Dinee 20 Oktober 2018

Deel die bladsy:
Posted on August 1, 2018August 1, 2018
  • Nuus

Nuwe stilwordhoekie op kampus

Op 31 Julie 2018 is die nuwe “stilwordhoekie” op die kampus van die APA bekend gestel. Studente en personeel word uitgenooi om hiervan gebruik te…

Deel die bladsy:
Posted on March 14, 2018March 15, 2018
  • Nuus

Afrikaanse Bybel met kantaantekeninge goed op dreef

Die Teologiese Fakulteit van die AP Akademie is tans betrokke by die internasionale vertaalprojek van die Gereformeerde Bijbel Stichting (Nederland) (lees vorige artikel hier). Die doel…

Deel die bladsy:
Posted on March 11, 2018March 11, 2018
  • Uncategorized

APA en ander Afrikaanse Privaat instellings gesels oor toekoms

Die AP Akademie, Aros en Akademia het in 2017 gesamentlik die Forum vir Afrikaanse Privaat Universiteite gestig. Die AP Akademie het weer Vrydag 9 Maart…

Deel die bladsy:
Posted on March 10, 2018March 10, 2018
  • Nuus

APA Gradeplegtigheid 2018

Die AP Akademie het op 7 Maart 2018 ons jaarlikse gradeplegtigheid gehad. Dit was ‘n besondere aand met talle ouers, studente en graduandi wat luister…

Deel die bladsy:
Posted on March 2, 2018March 2, 2018
  • Geleentheid

Erasmus+ leerlingskap program (Thessalonika, Griekeland)

Erasmus+ leerlingskap program vir Klassieke studie Studente en Alumni van die APA wat Grieks 3 of Latyn 3 met lof geslaag het en belangstel om ‘n…

Deel die bladsy:
Posted on February 17, 2018October 1, 2019
  • Studente Organisasie

Studentenuus

Deel die bladsy:
Posted on February 7, 2018February 7, 2018
  • Uncategorized

APA betrokke by internasionale navorsingsprojek

Die Teologiese Fakulteit van die AP Akademie is betrokke by ‘n internasionale navorsingsprojek, in samewerking, en met befondsing van die Nederlandse Gereformeerde Bybelstigting (GBS), gesetel…

Deel die bladsy:
Posted on February 18, 2018
  • Uncategorized

Schola Scripta

Schola Scripta

Deel die bladsy:

Kontak Ons

Posbus 11488
HATFIELD, 0028
Farendenstraat 430
CLYDESDALE
Pretoria, 0002

Kontak: + 27 (0)12 344 3960/1/2
Epos: info@apa.ac.za
Webtuiste: www.apa.ac.za

Vriende van die APA

As ‘Non Profit Company” NPC, is die APA nie winsgedrewe nie en is ook geregistreer as ‘n “Public Benefit Organisation” PBO, wat ‘n 18A- inkomstebelastingsertifikaat kan uitreik om ‘n donasie en bydrag belasting-aftrekbaar te maak.
Word ‘n vriend

Facebook

This message is only visible to admins.
Problem displaying Facebook posts.
Click to show error
Error: Server configuration issue

Vinnige Skakels

  • myAPA
  • Vakante poste
  • APA Biblioteek
  • APA Kalender
  • Doen Aansoek
  • Prospektus
  • COVID-19 South Africa
Copyright © 2023 AP Akademie
 

Loading Comments...