Die APA se jaarlikse promosieplegtigheid vind plaas DV op 13 Maart 2019 om 16:00 by die kerkgebou van die AP Kerk Moot-Sentraal (h/v Japonica en Ben Swart, Môregloed, Pretoria – kaart bygevoeg).

By hierdie geleentheid gaan die eerste groep suksesvolle kandidate van 2018 die Nagraadse Gevorderde Onderwyssertifikaat ontvang. Alle studente, personeel en hulle familie, asook belangstellendes is welkom om die geleentheid by te woon.

 

Deel die bladsy: