Die APA se jaarlikse promosieplegtigheid vind plaas DV op 18 Maart 2020 om 16:00 by die kerkgebou van die AP Kerk Moot-Sentraal (h/v Japonica en Ben Swart, Môregloed, Pretoria – kaart bygevoeg).

By hierdie geleentheid ontvang 63 kandidate grade of sertifikate vir suksesvolle voltooiing van ‘n kursus. Ons sê by voorbaat aan hulle baie geluk!

Alle studente, personeel en hulle familie, asook belangstellendes is welkom om die geleentheid by te woon.

 

Deel die bladsy: