Op 9 Maart 2016 is Prof. dr. Alwyn Swanepoel en Prof. dr. Johan Schütte bevestig as nuwe voltydse teologiese dosente en het die AP Akademie sy jaarlikse gradeplegtigheid gehad. Kyk gerus na hierdie kort video en deel met vriende.

Deel die bladsy: