Dr. Jeanette van Rensburg

Dit is duidelik dat Langenhoven se spreuk Erik Holm se belangstelling, passie en navorsing die afgelope vier dekades gerig het. In Die ossewa en sy spore bespreek hy alle tegniese – voor die hand liggend én vir die leek meer verborge – aspekte van die ossewa. Voorts bring hierdie pragwerk die geskiedenis en betekenis van die ossewa oor die berge van die verlede na ń jong generasie; net soos die smid in die aanhaling uit Eugène Marais se gedig nie die eindbestemming van sy handewerk kon ken nie.

Lees meer oor die ossewa en sy spore by die volgende skakel: https://www.apa.ac.za/wp-content/uploads/2022/12/ERIK-HOLM-EDITED.pdf

Deel die bladsy: