Ons is trots om ons moedertaal as ‘n akademiese taal te versterk. “Dit is juis ook binne die akademiese ruimte waar moedertaal gebeitel en geslyp word. Die kunste en die akademie is die suurdeeg wat die taal-degie deurtrek en ophef tot ‘n majestueuse welkome varsgebakte brood.”

Lees gerus hierdie artikel van Andries Opperman, deeltydse dosent by die APA, wat op Maroela Media verskyn het.

 

 

Foto: Wikiwand (Afrikaans Language Monument}

Deel die bladsy: