U aanlyn aansoek is nou voltooi en die administrasie sal die aansoek verwerk soos tyd toelaat.

Solank alle aanhegsels opgelaai was en alle velde ingevul was, sal daar nie probleme wees nie.

Kontak per epos gerus die sekretaresse van u gekose program vir enige navrae.

NGOS: sekretaresse.ngos@apa.ac.za

BA & BDIV: saartjie.olckers@apa.ac.za

NGD: Kontak die sekretaresse van die program waarin u module(s) plaasvind.