Op 31 Julie 2018 is die nuwe “stilwordhoekie” op die kampus van die APA bekend gestel. Studente en personeel word uitgenooi om hiervan gebruik te maak. Baie dankie aan mevv. Adendorff en Swanepoel vir die inisiatief en harde werk om dit gereed te kry.

Hieronder is ‘n paar foto’s:

Deel die bladsy: