Indien u enige betalings aan die APA moet maak, kan u dit via EFT doen met die volgende inligting:

AP Akademie

Bank: ABSA

Tak: 632005 (Hatfield)

Rek nr.: 408 589 5656

Rekeningtipe: Tjek

Verw.: Die verwysing wat die administrasie vir u gegee het, of u naam en van met ‘n beskrywing.

 

U kan ook direkte betalings met ‘n kredietkaart maak deur die volgende skakel te gebruik:

Paygate

Bepalings en voorwaardes geld.

Deel die bladsy: