© Kopiereg deur die Afrikaanse Protestantse Akademie (APA).

Kennisgewing: Die inligting op hierdie blad is die eiendom van die APA. Geen inligting op hierdie blad mag gedeeltelik of in geheel gekopieer word, of in enige ander vorm weergegee word sonder die uitdruklike toestemming van die APA nie. Aanhalings van publikasies hier gelys moet behoorlik erken word deur na die outeur, datum, asook die oorspronklike titel te verwys, met ‘n verwysing na die volledige skakel op hierdie blad. Geen van die publikasies hier gelys mag op enige ander wyse gepubliseer word sonder die toestemming van die outeur nie.


Teologiese Werksgemeenskappe en -konferensies

Afrikaanse Protestantse Teologiese werksgemeenskap

Prof. A. Swanepoel. Teologika vir die derde Afrikaner: Gedagtes oor die onderstel van Christelike verset- referaat Teologiese dag 2020 ©
Prof. GDS Smit. Verskillende Bybelse modelle van verset teen die owerheid. Teologiese dag 2020. 
Prof. A. Swanepoel. Die teopolitieke aard van NGB artikel 36 – referaat Teologiese dag 2019 ©
Prof. JAE Adendorff. Die vloei van die Psalms, Deel 1 – referaat APWG Mei 2018 ©
Prof. GDS Smit. Daar is meer: Ons belydenis oor die Nagmaal is ‘n teologie van gemeenskap. Teologiese dag 2017. 
Prof. A. Swanepoel. Die rol van kreatiewe oorreding teen die ongeloof, Deel 1 – referaat APWG Aug. 2016 ©
Prof. GDS Smit – Die rol van kreatiewe oorreding teen die ongeloof, Deel 2 – referaat APWG Aug. 2016 ©
Prof. GDS Smit. Die noodsaak vir Christus-gesentreerde hermeneutiek in die eksegese en prediking, 2016 ©
Prof. JAE Adendorff. Génesis 1 en sy eggo in die Kanon, 2016 ©
Prof. GDS Smit. Die vroeë kerk se beskouing oor die skepping van God, 2016 ©

 

Artikels na die bywoning van die Acton University kongres 2018 (Grand Rapids, Michigan)

Prof. JAE Adendorff. Hoe sien jy die lewe?

Prof. JAE Adendorff. Die Ou Testament en eiendomsreg.

Prof. GDS Smit. Hoe maatskaplike toelaes die Protestantse werksetiek vernietig. 

 

Gerontologiekursus

Prof. GDS Smit. Die plek en rol van bejaardes in die Bybel met spesifieke toepassing op die praktyk ©

 

Grondteks en Bybelvertaling

Prof. JAE Adendorff. ‘n Oorsig oor die geskiedenis van die bronteks van die Ou Testament ©
Prof. GDS Smit. Die verskynsel van teksvariasie in die geskiedenis van die Nuwe-Testamentiese teks ©
Prof. GDS Smit. Die probleem ten opsigte van die bronteks van die Nuwe Testament ©
Prof. JAE Adendorff. Die Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling: Noodsaaklik, wenslik of onnodig? ©
Prof. GDS Smit. Nuwe tendense en moontlikhede in die studie van die grondteks van die Nuwe Testament ©

 

Skrifbeskouing en Bybelverklaring

Prof. GDS Smit. Slaggate in ons eksegese as voorbereiding tot Skrifgebaseerde prediking ©
Prof. GDS Smit. Heilsgeskiedenis en prediking ©
Prof. GDS Smit. Die belang van die verstaan van die sosiale waardes in die Nuwe Testament ©
Prof. GDS Smit. Die Nuwe Deformasie se beskouing van die Nuwe Testament – Enkele kritiese opmerkings ©
Prof. R. Marè. Die Nuwe Deformasie – daar is niks nuut onder die son nie ©
Ds. WA Burger. Kerntekste uit die Ou Testament onder skoot deur die Nuwe Deformasie ©
Ds. W van Schalkwyk. Die aanslag teen die Woord van God ©
Dr. H. Breytenbach. Die nuwe ongeloof se impak op geloof ©

 

In gesprek met die wêreld

Prof. GDS Smit. Calvyn se beskouing oor die voorsienigheid van God ©

Prof A. Swanepoel & Prof J. Bosman. Die Belhar-debat: Anderkant Belhar ©

Prof. A. Swanepoel. ’n Bybelse antropologie vanuit Dordt ©.

Prof. A. Swanepoel. Reformatoriese toetrede tot die derde golf van bydraes oor die Triniteit ©.

Prof A. Swanepoel. Artikels oor gemeenskapsuniversiteite gepubliseer op Maroela Media. Julie/Augustus 2020.

Prof. A. Swanepoel. Artikels gepubliseer op Maroela Media. Mei 2021.

  1. Oor verwysings na God as vroulik: Eerste opmerkings  
  2. Oor verwysings na God as vroulik: Wanneer ons die Bybel hoor. 
  3. Oor verwysings na God as vroulik: Wanneer ons die Kerkgeskiedenis hoor 
  4. Oor verwysings na God as vroulik: Wanneer ons die tydsgees hoor 

 

Gemeentelike bediening en pastoraat

Prof. HCG Robbertze. Gerigte bediening as nakoming van jou roeping ©
Prof. GDS Smit. Die ondersteunende rol van die predikantsvrou in die bediening ©
Ds. JL Schütte. Gemeentelike verskille en die hantering daarvan ©

 

Ekklesiologie (Kerk en praktyk)

Prof. FAH van Staden. Kerkhiërargie is strydig met die Reformasie ©

 

Patrologie (Die studie van die Kerkvaders)

Prof. GDS Smit. Patrologie. Waarom die kerkvaders belangrik is ©

 

Geskiedenis en kultuur

Prof. FAH van Staden. ‘n Blik op die geskiedenis van die Voortrekkermonument ©

 

Oor Navorsing

Prof. GDS Smit. The need for succesful research at private higher education institutions ©

 

Werkswinkels en personeel ontwikkeling

TEACHING AND LEARNING ASSESSMENT WORKSHOP FOR ALL LECTURERS.2016 ©

Personeeltoerusting 2018 – Kwaliteitsversekering by die AP Akademie (deel 1)(aangebied deur prof. Danny Nel)

Personeeltoerusting 2018 – Kwaliteitsversekering by die AP Akademie (deel 2)(aangebied deur prof. Danny Nel)

 


Navorsingsuitsette deur studente

Slegs uittreksels van enkele skripsies word hier geplaas. U is welkom om met die APA in verbinding te tree indien u die volledige skripsie benodig.

Botes, AH. 2017. Ontsporing: Beoordeling van ‘n Teologiese spoorwisseling in die Diakoniologie (studieleier: prof. J. Bosman).

Brink, JG. 2017. Toesig oor Woordbediening (studieleier: prof. J. Bosman).

Van As, R. 2017. Om die duisternis te verdrink: Ondersoek na die hantering van die teodisee-vraagstuk in die apologetiek van C.S. Lewis (studieleier: prof. A Swanepoel).

Van Rooyen, OG (jr). 2015. ‘n Literêre ondersoek na die sosio-historiese betekenis van KOINONIA in die Pauliniese geskrifte © (Studieleier: prof. GDS Smit)

Pretorius, F. 2012. Die motief, eis en uitlewing van die liefdesgebod in die Nuwe Testament in die Teologie van Paulus © (Studieleier: prof. GDS Smit).

Adendorff, MC. 2010. n Studie van die funksie van die wet in die Nuwe Testament met betrekking tot regverdigmaking en heiligmaking © (Studieleier: prof. GDS Smit).

Theron, WJ. 2009. ‘n Bybels-Teologiese ondersoek na die ontwikkeling van die sabbat © (studieleier: prof. GDS Smit).

Hefer, BJ. 2009. Die werk van die Heilige Gees in die lewe van die gelowiges soos in die Pauliniese briewe geskilder (studieleier: prof. GDS Smit).

Buys, A. 2008. ‘n Skriftuurlike evaluering van die Voortrekkergelofte (studieleier: prof. FAH van Staden).

Van den Berg, AE (jr.). 2007. Die rol van Abraham Kuyper in die Nederlandse samelewing (studieleier: prof. FAH van Staden).

Jordaan, T. 2006. Die gemeentelike bediening aan prostitute en motorfietsryers binne die grense van die AP Kerk Germiston: ‘n Praktiese model vir die identifisering en hantering van die evangelisasie geleenthede binne gemeente grense (studieleier: prof. JAE Adendorff).

Kruger, B. 2006. ‘n Historiese oorsig oor die AP Kerk, sy doelstellings en in welke mate dit nog nagestreef word (studieleier: prof. FAH van Staden).

Malan, W. 2006. ‘n Ondersoek na die tughandeling in die Gereformeerde Kerkreg met besondere verwysing na artikels 50-54 van die Kerkorde van die AP Kerk (studieleier: prof. FAH van Staden).

Roets. SA (jr.). 2006. Kritiese beskouing van ‘n aantal Christelike jeugbedieningsmodelle met die oog op die daarstelling van ‘n eie jeugbediengsmodel vir die AP Kerk wat in ooreenstemming met sy belydenisgrondslag i(studieleier: prof. JAE Adendorff).

Van Rooyen, OG (sr.). 2006. ‘n Woordeksegetiese ondersoek na diakoneuw, diakoniua en diakouno in die Nuwe Testament (studieleier: prof. FAH van Staden).

Van Zyl, W. 2006. Die sinvolle gebruik van ‘n webbladsy deur die Sentrale Kerkkantoor aan die hand van praktiese riglyne (studieleier: prof. JAE Adendorff).

Van der Westhuizen, W. 2004. Die kerk se aandeel in die opkoms van die Islam (studieleier: prof. FAH van Staden).

De Bruyn, JJ. 2003. Is die stigting van die Afrikaanse Protestantse Kerk Gereformeerd regverdigbaar? (studieleier: prof. FAH van Staden).

Krige, PS. 2003. ‘n Missiologiese ondersoek na historiese en teoretiese rigtingwysers vir die AP Kerke in hul sendingtaak in die een-en-twingtigste eeu (studieleier: prof. FAH van Staden).

Verryne, TJ. 1991. Pastorale sorg en kerklike bediening aan die matriekleerling met besondere verwysing na die rol van die ouer in die begeleidingsproses (studieleier: prof. HCG Robbertze).

Jooste, HF. 1991. Die Belharbelydenis: Dogma of Ideologie (Studieleier: prof. R. Marè).

Boshoff, A. 1990. Teologiese opleiding in Suid-Afrika en in die Afrikaanse Protestantse Kerk (Die Raad van Dosente).

Deel die bladsy: