Enigeen wat graag in Afrikaans wil studeer en vir wie die bemiddeling van die wêreld waarin ons leef met die Christelike geloof belangrik is, behoort ernstige oorweging te skenk aan die APA as ‘n moontlikheid vir tersiêre onderrig. Met ‘n keuse van afstandsonderrig, wat studente in staat stel om te werk en te studeer, kan die APA ‘n wye verskeidenheid van studente-behoeftes aanspreek.

Farendenstraat 430
CLYDESDALE
Pretoria, 0002

Kontak: + 27 (0)12 344 3960/1/2
Epos: info@apa.ac.za
Webtuiste: www.apa.ac.za

AP Akademie, Bank: ABSA
Tak: 632005 (Hatfield)
Rek nr.: 408 589 5656
Verw.: Byvoorbeeld – Skenking.

Deel die bladsy: