Ons bied ‘n BDiv-graad aan wat ‘n volledige graad in teologie is en alhoewel reformatories van aard is dit nie denominasie-gebonde nie. Ons bied ook ’n unieke BA-graad aan wat toegang verleen tot beroepe soos onderwys, sielkunde, taalberoepe, asook menige veelsydigheidsberoepe. Die APA bied verder ʼn enig in sy soort BSocSci kontak-graad aan, wat daarop gefokus is om meningsvormende leiers in die joernalistiek, politiek, onderwys en gemeenskapsontwikkeling te lewer. Nagraads bied die APA tans ‘n afstandsgebaseerde Nagraadse Gevorderde Onderwys Sertifikaat (NGOS of in Engels PGCE) aan in die Senior Fase (gr. 7-9) en Verdere Onderwys en Opleiding (gr. 10-12).

BACCALAUREUS ARTIUM/BACHELOR OF ARTS (BA)

GEAKKREDITEER – SAQA ID: 61409

BACCALAUREUS DIVINITATIS/BACHELOR OF DIVINITY (BDiv)

GEAKKREDITEER – SAQA ID: 111897

NAGRAADSE ONDERWYSSERTIFIKAAT VIR DIE SENIOR- EN VERDERE ONDERWYS EN OPLEIDINGSFASE (NGOS)/POSTGRADUATE CERTIFICATE IN EDUCATION FOR SENIOR PHASE AND FURTHER EDUCATION AND TRAINING (PGCE)

GEAKKREDITEER – SAQA ID: 99727

BACCALAUREUS SOCIETAS SCIENTIAE / BACCALAUREUS IN SOCIALE WETENSKAPPE / BACHELOR OF SOCIAL SCIENCES (BSocSci)
GEAKKREDITEER – SAQA ID:
120400

Deel die bladsy: