Ons Bibliotekaresse is mev. Elmarie Adendorff

Die FAH VAN STADEN BIBLIOTEEK is uitstekend toegerus met boeke, tydskrifte en ander publikasies vir Teologiese vakke, Sielkunde, Opvoedkunde en vir die volgende: Afrikaans, Bybelkunde, Duits, Frans, Engels, Filosofie, Geskiedenis, Grieks, Hebreeus, Aramees, Latyn, Opvoedkunde, Sielkunde, Sosiologie, Kriminologie, Maatskaplike werk, Volkekunde en publikasies oor Ekonomie, Publieke Administrasie, Staatsleer, Politieke wetenskappe, Landbou en vele meer.

Studente het ook toegang tot ander Suid-Afrikaanse Universiteite se aanlyn biblioteke en Internasionale Biblioteke asook ‘n reeks elektroniese bronne en navorsing.

Volg die volgende skakels vir aanlyn biblioteek databasisse

EBSCOhost

Geregistreerde studente kan ‘n gebruikersnaam en wagwoord kry deur ‘n e-pos te stuur aan biblioteek@apa.ac.za

Britannica Online

Microsoft Academic

Brill Online Books and Journals

Google Books

NRF Nexus Databasis

European Commission CORDIS databasis

Eureka Project Databasis

SA Elektroniese verhandeling en proefskrif databasis

Wêreldwye Elektroniese verhandeling en proefskrif databasis

Tydskrif vir Christelike Wetenskap

Deel die bladsy: