Die APA beskik oor ‘n uitgebreide stel beleide wat op aanvraag beskikbaar gemaak kan word. Indien u ‘n beleid wil besigtig, stuur asseblief ‘n epos na info@apa.ac.za met u versoek en ons sal na u terugkom.

Deel die bladsy: