Bepalings en voorwaardes:  https://www.apa.ac.za/wp-content/uploads/2021/06/TCs-Paygate.pdf

Indien u ‘n direkte betaling wil maak, is ons rekeningbesonderhede:
Bank: ABSA
Rekeningnaam: AP Akademie
Rekeningnommer: 4085895656
Tipe rekening: Tjek

U kan ook ‘n debietorder vir ‘n maandelikse bydrae teken. Indien u ons skakel, stuur ons vir u ‘n debietordervorm. Alle bydraes aan die AP Akademie is belastingaftrekbaar en ons kan vir u ‘n IT18A sertifikaat uitreik op versoek. Kontak ons indien u ‘n donasie gemaak het en u ‘n IT18A sertifikaat wil hê. 

 

Deel die bladsy: