Baie hartlik welkom aan al ons nuwe studente. Dankie dat julle die APA gekies het! Mag u ‘n geseënde 2020 beleef en alles wat mooi is vir die akademiese loopbaan wat voorlê. Ek is seker u sal baie gelukkig wees by ons en vind dat u die regte keuse gemaak het om by die APA te studeer.

Prof. Gerrit
Rektor

Deel die bladsy: