Die jaarlikse Teologiese Dag is op Maandag 23 Januarie aangebied onder die tema, “Sodat die heerlikheid van die Here die ganse aarde mag vul”.

Drie sprekers, prof. Koos Adendorff (Dekaan Teologie en Departementshoof: Ou Testament), mnr. Hannes Noeth  en ds. Schalk Strauss (redakteur: Die Boodskapper) het die gehoor toegespreek. Indien u die geleentheid misgeloop het, kan u dit op YouTube kyk by die onderstaande skakels:

Deel die bladsy: