Deur Willem van Heerden

Tussen 1835 en 1838 het die Voortrekkers (ongeveer 10 000 siele, hoofsaaklik Oos-grensboergesinne wat dieselfde taal gepraat het en dieselfde ideale gekoester het) die binneland van Suid-Afrika letterlik getem en verower.

Die artikel van Willem van Heerden, ‘n finalejaar-student,  bied ‘n besonderse vertelling van die gebeure waar die Voortrekkers die land inbeweeeg en verower het.

Lees meer by die volgende skakel: https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/die-voortrekkers-het-suid-afrika-al-twee-keer-verower/

Foto: Hierdie tapisserie in die Voortrekkermonument beeld ’n dramatiese toneel tydens die aftog oor die Drakensberge uit (W.H. Coetzer)

Deel die bladsy: