Doen Aansoek

APA Gradeplegtigheid 13 Maart 2019

Die APA se jaarlikse promosieplegtigheid vind plaas DV op 13 Maart 2019 om 16:00 by die kerkgebou van die AP Kerk Moot-Sentraal (h/v Japonica en Ben Swart, Môregloed, Pretoria - kaart bygevoeg). By hierdie geleentheid gaan

Dr. Peter Leithart van die VSA besoek die APA

Dr. Peter Leithart (lees hieronder 'n verkorte CV) van die VSA besoek die AP Akademie DV in Oktober 2018 as gas en op uitnodiging van die Fakulteit Teologie. Dit is 'n geleentheid wat u nie

APA Opening en Teologiese dag 2019

Amptelike opening van Die Afrikaanse Protestantse Akademie 2019 Datum:  Sondag, 20 Januarie 2019 Tyd: 18:00 Openingsdiens Plek: AP Kerk Pretoria-Oos Glenwoodweg 48, Lynnwood Glen, PRETORIA ------------------------------------------------------------------------------------------------- APA TEOLOGIESE DAG Datum: Maandag, 21 Januarie 2019 Tyd:

APA Dinee 20 Oktober 2018

Erasmus+ leerlingskap program (Thessalonika, Griekeland)

Erasmus+ leerlingskap program vir Klassieke studie Studente en Alumni van die APA wat Grieks 3 of Latyn 3 met lof geslaag het en belangstel om 'n MA of PhD in Klassieke Tale (Grieks of