Die APA het met leedwese kennis geneem van die skielike afsterwe van mev. Jeanette Butler, wat tot onlangs nog betrokke was by die APA as dosent in die vak Afrikaans. Ons innige simpatie aan die familie en naasbestaandes. Ons dra hulle aan die genade van ons Hemelse Vader op.
Namens die Senaat en personeel van die APA
Prof. Gerrit Smit
(Foto: Erkenning aan Laerskool Menlopark)
Deel die bladsy: