Die APA het met leedwese kennis geneem van die skielike afsterwe van mev. Jeanette Butler, wat tot onlangs nog betrokke was by die APA as…
Die APA begin ‘n nuwe koor.
Op Woensdag 23 Januarie 2019 om 08:40 vind die eerste byeenkoms plaas van die APA se nuwe koor. Die APA het ‘n ooreenkoms aangegaan met…
APA verwelkom nuwe personeel
Die Senaat van die APA het teen die einde van 2018 besluit om twee nuwe aanstellings te maak om die administrasie van die instelling verder…
Boodskap van die Rektor
Ons slagspreuk, “Ou spore – nuwe weë”, verwoord ons roeping om ’n klassiek-Christelike tradisie binne ons eie, sowel as ander gemeenskappe te bevorder. Ek wil…
Voorspoedige 2019 toegewens
Die AP Akademie wens al ons personeel, studente en hulle geliefdes ‘n geseënde en voorspoedige 2019 toe. Baie dankie aan elkeen wat ‘n bydrae lewer…