Doen Aansoek

In Memoriam: mev. Jeanette Butler

Die APA het met leedwese kennis geneem van die skielike afsterwe van mev. Jeanette Butler, wat tot onlangs nog betrokke was by die APA as dosent in die vak Afrikaans. Ons innige simpatie aan die

Verkeerde brandstof laat die enjin stik

Die Suid-Afrikaanse landskap is op ongekende wyse aan die verander. En daarmee word nie net die fisiese landskap nie, maar ook die sosiale, teologiese, opvoedkundige en etiese landskap bedoel. Die fisiese erodering van die landskap

Leer ken prof. dr. JAE (Koos) Adendorff

Prof. Koos Adendorff het op 27 Maart 1953 die eerste lewenslig gesien in Hoedspruit in die Laeveld. Nadat hy sy skoolloopbaan in Warmbad en Delmas voltooi het, verwerf hy die grade B.A. en B.D. asook

Leer ken Prof. dr Johan Bosman

Na verwerwing van die grade BA en BD aan die Universiteit van Pretoria studeer hy in Nederland aan die Theologische Universiteit, Kampen (Broederweg), van die GKN (Vrijgemaakt). Prof. Johan Bosman word in

Meer oor prof. Gerrit Smit

Hy het matriek geskryf aan die Hoërskool Brandwag in Benoni. Daarna het hy die graad BA aan die Universiteit van Pretoria (UP) met lof verwerf met Grieks en Hebreeus as hoofvakke. Hy het ingeskryf

Die ontwikkeling van die Graad B.Th tot en met 2013

Salmon Dannhauser Nel is op 4 Februarie 1961 op Utrecht in die destydse Natal gebore. As jongste kind van ‘n gesin van vyf kinders, het hy aan die Hoërskool Utrecht gematrikuleer waarna hy by die