In Deel 1 het ons gesien dat eienskappe wat inherent aan papier is, hoofsaaklik die oorsaak daarvan is dat ou papiervoorwerpe deur omgewingsfaktore ‘aangeval’ word.…
Deur Johannes Broekman – B.Div student (Die AP Akademie) Vanuit die staanspoor sal heelwat mense redeneer dat hulle nie geroepe is nie en Teologiese studies…
Dr. Jeanette van Rensburg Dit is duidelik dat Langenhoven se spreuk Erik Holm se belangstelling, passie en navorsing die afgelope vier dekades gerig het. In…
Deur Suné Bester: Kurrikulum- en kwaliteitsbeampte (Die AP Akademie) Bronne is ‘n belangrike deel van akademiese werk. Dit is dan vanselfsprekend dat studente en navorsers…
deur Dr. Jeanette van Rensburg Daar word dikwels van ‘n kultuurhistorikus verwag om die verskille tussen Africana en sogenaamd antieke voorwerpe of die ooreenkoms tussen…
Ons fokus vandeesmaand op Geskiedenis Deur Dr Jeanette van Rensburg Daar word dikwels van ‘n kultuurhistorikus verwag om die verskille tussen Africana en sogenaamd antieke…
Die jaarlikse Teologiese Dag is op Maandag 23 Januarie aangebied onder die tema, “Sodat die heerlikheid van die Here die ganse aarde mag vul”. Drie sprekers,…
Vanjaar vier die APA sy vyf-en-dertigste bestaansjaar! In sekere opsigte is hierdie jaar vir die APA te midde van die feestelikheid ook ’n herinnering aan…
Die AP Akademie wil graag die IEB-Matriekgroep van 2022 gelukwens met hulle skitterende uitslae wat vandag bekend gemaak is. Die slaagsyfer van 98,42% is hoër…