Studeer teologie aan die Afrikaanse Protestantse Akademie en bemagtig só jouself om jou roeping as predikant, berader, jeugleier of sendingwerker uit te leef. “Uit die…
Deur Willem van Heerden Tussen 1835 en 1838 het die Voortrekkers (ongeveer 10 000 siele, hoofsaaklik Oos-grensboergesinne wat dieselfde taal gepraat het en dieselfde ideale gekoester het)…
’n Nuwe kwalifikasie, die BSocSc (Bachelor in Social Sciences), is pas ten volle deur die Raad op Hoër Onderwys (CHE) vir die AP Akademie geakkrediteer.…
Die Bybelboek Openbaring word dikwels as onverstaanbaar beskryf, maar met sy boek Openbaring: Die boek van die voleinding wil Professor Koos Adendorff lesers laat sien…
Om jou BA-graad aan die Afrikaanse Protestantse Akademie te verwerf, is net die eerste stap in die rigting van ’n reeks opwindende loopbaankeuses. Oud-student van…
Met die publisering van haar eerste boek, het die Afrikaanse Protestantse Akademie-student Sunel Combrinck, baanbrekerswerk gedoen. Sunel het pas haar eerste boek Hartklop, bekend gestel.…
UNIEKE GELEENTHEDE VIR ONDERWYSERS Bemagtig jouself met APA se Toerustingspuntkursusse Een van verskeie kursusse wat die Afrikaanse Protestantse Akademie (APA) aanbied, is die aanlyn Toerustingspuntkursusse…
Suid-Afrika sal binne die volgende drie jaar 39 500 nuwe onderwysers benodig. Volgens ‘n omvattende studie oor die kwessie sal 45% van die onderwysmag binne die volgende tien…
Die AP Akademie het met ‘n opwindende nuwe projek begin, naamlik podsendings! Studente berei aanbiedings voor van die navorsing wat hulle oor bepaalde onderwerpe moes…
Die AP Akademie het in Januarie vanjaar se studente met ‘n openingsgeleentheid by die AP Kerk Pretoria-Oos verwelkom. Prof. Alwyn Swanepoel het studente tydens die…
Meer as 150 studente het vandag tydens die Promosieplegtigheid van die Afrikaanse Protestantse Akademie hulle grade ontvang. Met hierdie geleentheid neem die graduandi die volgende…
Die Boerevrou gedenkboek 2019, wat die ontstaan van die eerste vrouetydskrif 100 jaar gelede herdenk, is deur dr. Jeanette van Rensburg op 27 Februarie 2019…
Ons slagspreuk, “Ou spore – nuwe weë”, verwoord ons roeping om ’n klassiek-Christelike tradisie binne ons eie, sowel as ander gemeenskappe te bevorder. Ek wil…
Amptelike opening van Die Afrikaanse Protestantse Akademie 2019 Datum: Sondag, 20 Januarie 2019 Tyd: 18:00 Openingsdiens Plek: AP Kerk Pretoria-Oos Glenwoodweg 48, Lynnwood Glen, PRETORIA…
STUDIETOER na Egipte & Israel 25 September – 7 Oktober 2019 Onder leiding van Prof. Johan Bosman. Bespreek vroegtydig. Beperkte aantal sitplekke. Kies hier vir…
Die Teologiese Fakulteit van die AP Akademie is tans betrokke by die internasionale vertaalprojek van die Gereformeerde Bijbel Stichting (Nederland) (lees vorige artikel hier). Die doel…
Die AP Akademie, Aros en Akademia het in 2017 gesamentlik die Forum vir Afrikaanse Privaat Universiteite gestig. Die AP Akademie het weer Vrydag 9 Maart…
Die AP Akademie het op 7 Maart 2018 ons jaarlikse gradeplegtigheid gehad. Dit was ‘n besondere aand met talle ouers, studente en graduandi wat luister…
Die Teologiese Fakulteit van die AP Akademie is betrokke by ‘n internasionale navorsingsprojek, in samewerking, en met befondsing van die Nederlandse Gereformeerde Bybelstigting (GBS), gesetel…
’n Wortelsaak in ons tradisie deur: prof. Alwyn Swanepoel (Toespraak gelewer by Orania se Burgerraadsdinee, April 2016) Meneer die Seremoniemeester, Een van die wonderlike dinge…
Sieners in plaas van kykers deur: prof. Alwyn Swanepoel Selfstandigheid is belangrik, ook as dit by universiteite kom. Maar om selfstandig te wees in tersiêre…